NG Gemeente
Suiderkruis

Besoek ons op facebook

Laai ons TOEP / APP hier af

KERKKANTOOR
Tel: 018-2947939
Faks: 0865475830
Epos: elize@suiderkruis.com
Hervorming: 1517-2017
500 jaar van genade

Meer oor ons:

Ons gemeente het in 1956 ontstaan as 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ons is deel van die Ring van Potchefstroom en die Goudland sinode.

Oggenddiens
Sondae om 09:00 in die hoofgebou.

Jeugdiens @Reguitstraat
Sondagaand om 18:00 vir alle 13+ jongmense in die kleinsaal

Volwasse Groeigroepe
Sondag-aande om 18:00 in die kerkgebou of foyer.

Kinderkerke
Die 3 kinderkerke vergader weekliks om 9:00. Daar is 'n Voorskoolse groep, Graad 1-3 en Graad 4-6. Klik hier vir info en fotos...

Weekprogram / Nuusbrief
Klik hier vir Onder Ons
Klik hier vir weekprogram

Belydenisselle
Woensdae 18:00 (Leraars)

Suiderkruis Oase
Kom vind rus by Suiderkruis Oase...(meer)

Elektroniese Nuusbrief
Jy kan weekliks op hoogte bly van nuus en gebeure in Suiderkruis Gemeente. klik hier om te registreer...

Fotos
Besoek gerus ons fotoblad vir 'n foto-oorsig...dis net 'n paar foto's uit die honderde wat geneem is...

Unieke muur skildery
Phillip Martin het in 2010 by ons gekuier en 'n unieke muur skildery gemaak...(meer)

 

templatemo.com

Ons verstaan van onsself

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

templatemo.com

Ons belydenis

Ons glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde,
En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader; van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe, en die wat reeds gesterf het.
Ons glo in die Heilige Gees;
ons glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges,
die vergewing van sondes,
die opstanding van die vlees
en in 'n ewige lewe.

Belhar-belydenis - lees meer

 

templatemo.com

templatemo.com