Ons beleef onsekere tye - hier is ons aangepaste beplanning vir Maart 2021

Tans mag daar weer net 100 persone binnenshuis vergader of 250 persone buitenshuis - ons beplan daarvolgens.

Bespreek asb vooraf by die kerkkantoor indien jy die dienste wil bywoon.

Beskerm mekaar deur 'n veilige afstand te hou, 'n masker te dra en hande te ontsmet

 

Sondag 7 Maart

09:00 Oggenddiens met doop (100 persone - bespreek vooraf)
09:00 Kyk of luister aanlyn  (Youtube & Soundcloud)
09:00 Kinderkerke
18:00 Reguitstr 13+
18:00 OU belydenisklas (2020)

 

Sondag 14 Maart

09:00 Oggenddiens met belydenis van geloof (100 persone - bespreek vooraf)
09:00 Kyk of luister aanlyn  (Youtube & Soundcloud)
09:00 Kinderkerke
18:00 Reguitstr 13+
18:00 NUWE belydenisklas (2021)

 

Sondag 21 Maart

09:00 Oggenddiens & belydenis van geloof (100 persone - bespreek vooraf)
09:00 Kyk of luister aanlyn  (Youtube & Soundcloud)
09:00 Kinderkerke
18:00 Reguitstr 13+
18:00 Belydenisklas (2021)

 

Sondag 28 Maart

09:00 Oggenddiens (100 persone - bespreek vooraf)
09:00 Kyk of luister aanlyn  (Youtube & Soundcloud)
09:00 Kinderkerke
18:00 Reguitstr 13+
18:00 Belydenisklas (2021)

 

Terug na Tuisblad