VisualPraise 2008 / 2015

Visualpraise (2006 / 2008 / 2015) is sagteware ontwerp deur Coenie Calitz vir gebruik in Suiderkruis gemeente.  Alle vertoonskyfies van liedere en agtergronde (.swf) is tans die eiendom van Suiderkruis Gemeente Potchefstroom en hoofsaaklik bedoel vir gebruik in Suiderkruis Gemeente maar kan met vrymoedigheid gratis afgelaai en gebruik word deur gemeentes wat n geldige CCLI, MRL en Liedboeklisensie besit.

 

INDEKS:

Liedere / liturgiese elemente / agtergronde / gratis kaarte / Impak & Impact / Teksgedeeltes / Humor / Speel-speel / Plekke

 

 

Index van liedere en agtergronde soos gebruik in Suiderkruis Gemeente, Potchefstroom (ViP2008.3 & 2015)

19 Aug 2018

Kodes vir liedere:

LB=Liedboek (vb. Liedboek 200 = LB200)

JR=Jeugsangbundel I (rooi) (vb. JR16)

SM=Sing onder mekaar (blou) (vb. SM20)

JG=Jeugsangbundel II (groen) (vb. JG9)

HL=Halleluja (vb. HL315)

CC=Addisionele liedere (vb. CC947)

F=Flam (vb. F60)

V=Vonkk (vb. V10)

FAK=FAK liedere (vb. FAK100)

GG=Liedere ingestuur deur gemeentes

KSL=Kom sing en loof (Kinderliedere)

Psalms: LB 1-150

Al die Psalms is ingesluit by die liedere, maar die titels word nie onder die Alfabetiese indeks aangedui nie.  Sleutel slegs die Liedboeknommer van die betrokke Psalm in.  Sommige Psalms het ‘n “a” of “b” by (bv Ps 16 is gestoor by LB16a en LB16b).

 

Liedere in rooi: Opdaterings by Visulpraise 2008

 

Liedere en elemente in PERS bevat klankleêrs en word nie beskikbaar gestel nie.

 


 

Gratis liedere (liedere met klankleêrs uitgesluit)

A

Aan die Koning van die eeue

CC634

Aan die Vader dank en ere (Suid‑Afrika)

LB453

Aan die tafel met die PaaSMaal

LB399

Aan die Vader dank en ere

JR4

Aan God al die eer

JR3

Aan God al die eer / Lofsing die Here

cc708

Aan God al die eer / Lofsing die Here (Onbeskaamd herwin)

cc708s

Aan Jesus, Koning, al die eer

LB223

Aan U alleen

f272

Aan U ons lof, o God

LB458

Aan U, ons Vader, lof en dank

LB462

Aan U, o God, my dankgesange

LB562

Aan U, o God, my dankgesange (Suid‑Afrika)

LB563

Aan U voete, Heer (FLAM 03)

f3

Aan U voete, Heer (FLAM 03)(met klankbaan)

f3s

Aanbiddelike God, drie‑enig

LB305

Aanbiddelike Skepperheer

LB466

Aanskou die Heiland, sien die kruis

LB396

Abba Vader

CC611

Abba Vader (een skyfie)

CC611a

Above all

CC909 / cc909m

Agnus Dei

f124 / cc669

Al die lof, aanbidding en ere (FLAM 08)

f8

Al die lof, aanbidding en ere (FLAM 08 - met klankbaan)

f8s

Al jul volke klap jul hande

JG3

Al my twyfel

HL209 / HL209a / HL209b

Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie

LB516

Al sou die vyeboom nie bot nie

CC613

Al was ek nie daar nie

LB355

Al was ek nie daar nie

JR89

Als so mooi en wonderlik

v92

Alive, alive !

CC617

Alive, alive - Gods not dead

CC618

All over the world

CC620

All Hail King Jesus

CC619

All Hail King Jesus (alternatiewe woorde)

CC619a

Alle volke, loof die Koning!

LB427

Alle volke, klap jul hande (Suid‑Afrika)

LB547

Alle oë wag op U, o Here

LB569

Allerhoogste Hemelvader

LB475

Allerhoogste Hemelvader

LB475b

Alles, alles is genade

LB244

Almal wat die Here liefhet

CC621

Almal wat dors het, kom geniet (Suid‑Afrika)

LB484

Amen (3x)

LB315

Amen (6x)

LB312

Amen (Deens)

LB313

Amen (Nederlands)

LB314

Amazing grace

CC622 / cc622m

Amazing grace (met instrumentele vers)

CC622m

Amazing grace (keurspel)

cc825 / CC825a

Ancient of days

CC623

Ancient Words

cc734

And can it be

CC639

As die rol daar afgelees word

CC640

As die lewenstorme woedend

HL245

As ek die hemel aanskou (FLAM 24)

f24

As ek die hemel aanskou (FLAM 24b - bewegend)

f24b

As ek in die aand na die sterre kyk

CC628

As ek soek

JR51

As ek stil word (FLAM 133)

f133

As ek stil word (FLAM 133)(met klankbaan)

f133s

As we are gathered

cc733

Awesome God

CC631

Awesome God (beurtsang)

CC631z

As Hy weer kom

LB599

As jy glo en vertrou

CC624

As jy lief is vir die Here

 CC625

As jy maar kon weet (Lied vir belydenisaflegging)(melodie As jy my kon volg)

CC654

As my woorde min raak

f285

As the deer

CC630

At the cross

CC633 / cc633m

Away in a manger

LB355e

B

Because He lives

CC650

Because He lives (doop)

CC650a

Because He lives (doop - Afrikaans en Engels 1e vers)

CC650ae

Beeld van God (Flam 41)

f41

Besing die lof van Jesus saam

LB215

Betlehem Ster (HL40)(Kersfees)

HL40 / HL40z (beurtsang)

Bewaar ons, Vader, deur u Woord

LB252

Bind us together

CC651

Bless the Lord, o my soul

CC661

Bless the Lord (10 000 reasons)

cc724

Bless the Lord (10 000 reasons)(Musiek: Matt Redman)

cc724s

Blessed assurance

LB514b / LB514bb

Blessed Be The Name Of The Lord

CC652

Blessing and honour

CC663

Blessing and honour (met klankbaan)

CC663s

Bly by my, Heer, terwyl die skemer daal

LB582 / LB582b

Bly volhard soos atlete (FLAM 118)

f118

Bly volhard soos atlete (Afrikaans 3 verse & Engels)

JR35

Blye môre, blyste van die dae

LB418

Blye verseekring

HL210

Boeke van die Nuwe Testament

cc794

Boeke van die Nuwe Testament (met klankbaan)

cc794s

Borrelliedjie

CC693

Borrelliedjie (FLAM 107)

f107

Breek uit in lofgesang (You shall go out with joy)

CC664

Bring aan die volke die boodskap

LB486

Bring Hom hulde (met klankbaan)

CC656s

Bring Hom hulde (FLAM 44)

f44

Bring Hom hulde

CC656

Bring lof en dank, gee God die eer

LB193

Bring lof aan die Vader

SM4

Bring lof aan die Vader

LB205

Bring my na u woning, Here

LB158

Bring my die ou-ou tyding

HL143

Brood en wyn is tekens

LB298

Brother let me be your servant

CC659

By Betlehem in Winterkou

HL42

By die kruis

CC660

By jou belydenis (belydenis-aflegging)

cc676

By u verbondsbeseeling, Heer

LB287

By Your blood

CC662

C

Cast your burdens

CC670

Change my heart o God

CC671

Children of the living God

CC675

Christ Enough (Afrikaanse weergawe cc816)

cc816e

Christ Enough (Afrikaanse weergawe cc816)

cc816es

Christuslied

CC674

Christus, die Seun, is beeld van God

LB468

Christus het opgestaan

LB403

Come bless the Lord (gesig as agtergrond)

CC672a

Come bless the Lord (Bybel as agtergrond)

CC672

Come now is the time to worship

CC673 / cc673m

D

Daars n dierbare kruis

HL80

Daar’s een God en een Vader (Melodie JR42)

CC702

Daar is geen grens (FLAM 05)

f5

Daar is iets wat jy moet weet

CC680

Daar klink 'n lied, daar juig 'n stem

LB420

Daar's vissies in die water (Suid‑Afrika)

LB549

Daarom (Flam 34)

f34

Dag van verlossing!  Kyk, Hy kom

LB327

Daniëllied

cc648 / cc648m

Daniëllied (met klankbaan)

cc648s

Daniël het gereeld gebid (kinderlied)

KSL130

Dank, dank die Heer

LB529

Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)

cc821

Dankie Heer

 JR77 / JR77a

Dankie vir hierdie skone more

CC699

Dankie vir die more

JR78

Dankoffers

CC683

Days of Elijah (alternatief)

CC696a

Days of Elijah

CC696 / cc696a / cc696m / cc696am

Days of Elijah (met klankbaan)

696s

Deur te sien op die kruis

HL208

Deur te sien op die kruis (met klank)

HL208s

Die boekrol in Gods regterhand

LB591

Die boekrol, Lam van God

LB592

Die Christus het

JR19

Die dag wat U, o Heer, gegee het

LB567

Die dag wat U in guns gegee het

LB559

Die eis wat Jesus stel

JR45

Die gemeente bring aan U die lof

CC689

Die Heer regeer, Hy't opgevaar

LB429

Die Heer is God, die sterke God!

LB467

Die Heer, die Koning, kom hierheen (Kanon)

LB328

Die Heer is my Herder

CC685

Die Heer het waarlik opgestaan

LB402

Die Heer het waarlik opgestaan!

LB424

Die Heer, die Heer het opgestaan!

LB422

Die Heer is God, en niemand meer

LB499

Die Heer, my herder, sorg vir my

LB577 en LB577b

Die Heiland is gebore

LB335

Die Heiland is gebore (HL 35)

HL35 / HL35a / HL35az (beurtsang)

Die Heiland is gebore

LB353

Die Heiland sterf; die dag word duister

LB383

Die heiliges, beklee met heerlikheid

LB600

Die hemel juig (FLAM 1)

f1

Die Here is my herder

CC691 / cc691a

Die Here Jesus lewe

LB421

Die Here salf ons met sy Gees

LB440

Die Here is my herder (alternatief = 1 skyfie)

CC691a

Die kerk is die Here se mense (FLAM 26)

f26

Die kruis is kaal, die graf is leeg

LB419

Die liefde van Jesus is baie groot

CC690

Die liefde van Jesus is wonderbaar

CC686

Die mens het destyds op die aarde

LB598

Die met helder witte klere

LB597

Die regte tyd het aangebreek

LB341

Die sin van my bestaan (met klankbaan)

CC692s

Die sin van my bestaan

CC692

Die sonde lê en loer

CC698

Die som van Gods gebooie & Gods wet vra al ons liefde

LB250a

Die volk wat in die donker wandel

LB330

Die vreugdelied wat engele sing

LB366

Die vrug van die Gees

CC687

Die wat die Here wil dien

LB601

Die werk behoort aan U, ons Heer

LB527

Die Woord het deur die eeue

LB388

Die Woord van God (Soekie Rautenbach)

f76

Dienslied

CC700

Diep, o God, diep neergeboe

LB232

Diep uit my hart, o Vader

LB554

Dis die opdrag van God (FLAM173)

f173

Dis die opdrag van God (FLAM173 - bewegende a)

f173b

Dis stil hier in die skemer

LB561

Dis waar dat Hy lewe (kinderlied)

KSL37 / JR87

Dit borrel in my

CC693

Dit is die dag, die Heer se dag!

LB408

Dit is my troos dat ek gedoop is

LB290

Dit is die dag deur God geskenk

LB336

Dit is die dag (Flam 17)

f17

Dit is wel, dit is wel met my siel

cc717

Dit is wel, dit is wel met my siel

cc717s

Dit wat ons hier ontvang het

LB311

Doen slegs U wil, Heer

SM9 / sm9m / Sm9b

Doen slegs U wil, Heer

JR36

Doen slegs U wil, Heer

HL286

Dona nobis pacem (Kanon)

LB178

Donkie se kerslied

CC627

Drie‑enig God, aan U die eer (Kanon)

LB446

Drie‑enig God, ons wil U eer

LB445

Drie-eenge God

CC695

E

Eer aan die Vader en die Seun

LB180

Eer aan die Vader

LB207

Eer aan die Vader

JR2

Eer aan die Vader - keurspel

GG05

Eer aan God die Vader

JR12

Eet die brood (Taize)

LB303

Ek aanbid U (Hemelvader) (FLAM 48)

f48

Ek aanbid U (Hemelvader) (met klankbaan)

CC723s

Ek aanbid U (Hemelvader)

CC723

Ek bring my lewe (Afr & Eng)

CC711

Ek en my huis

CC736

Ek gee alles (I surrender)

cc668

Ek glo in God die Vader (Suid‑Afrika / Credo)

LB259

Ek glo in God, die Vader (Suid‑Afrika)

LB261

Ek glo vas in God, die Vader

LB260

Ek hardloop vir Jesus

CC715

Ek het, toe wilde storms gewoed het

LB501

Ek het hande, ek het voete

CC712 / cc712c

'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag

LB491

Ek is u kind, U roep my, Heer

LB497

Ek is bly ek ken vir Jesus

LB553

Ek is bly ek ken vir Jesus (2 verse)

KSL65

Ek is bly (FLAM 111)

f111

Ek is tot alles in staat, ek is

744

Ek is tot alles in staat (FLAM 25)

f25

Ek kniel hier in die oggendlig

LB555

Ek kniel ook voor u voete, Heer

LB346

Ek kyk op (FLAM 18a - Tweede teks)

f18a

Ek kyk op na die berge (FLAM 16)

f16

Ek kyk op (FLAM 18 - Eerste teks)

f18

Ek kyk op (FLAM 18 - Eerste teks)

f18a

Ek lewe

CC725

Ek maak nou my hart oop

cc655

Ek maak nou my hart oop & Kom in my hart

CC655a

Ek prys sy grote Naam

LB318

Ek roem U naam (FLAM 112)

jg9 / f112b

Ek sien n nuwe hemel kom

LB602

Ek sien 'n nuwe hemel kom (Alternatiewe agtergrond)

LB602a

Ek sing vir U n nuwe lied

CC732

Ek soek U, o God (FLAM 22)

f22

Ek, Vader, wat gesondig het

LB233

Ek volg nou Jesus

CC714

Ek was eensaam en verlaat

JR29

Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het

LB245

Ek weet  verseker

JG10

Ek weet Jesus lewe

LB548

Ek weet, ek weet verseker (FLAM 46)

f46

Ek weet vir seker

LB514 / LB514m / LB514am

Ek weet vir seker (1 x Afr, 1 x Eng, ou Refrein)

LB514aeom

Ek wil wandel op die godsweg

CC720

Ek wil graag wees soos Josef

CC718

Ek Wil Die Here Loof

v08

Ek wil die Here loof

JR68

Ek wil die Here loof (Willie Joubert)

cc665

Ek wil met heel my wese (weerlig)

CC719 / cc719a

Ek wil U sien, Heer

CC722

Ek wil met heel my wese (aardbol)

CC719a

Ek wil die Here loof

CC735

Ek wil die Here loof en prys

LB208

Ek wil die Here loof (met alles wat in my is)

CC731 & CC731a

Ek wil gereed wees

f198

Ek wil gereed wees (met klankbaan)

f198s

Ek wil kom stil word

f39

Eks so bly

CC726

Elke een behoort te weet

 ..CC728

Elke knie sal buig

CC729

Elke knie sal buig (met klankbaan)

CC729s

Eng'le uit die hoogste hemel

LB370

Engele, met glans omgewe

LB359

Enigste Here, enkele Wese

LB265

Ere aan God (Taize/Kanon)

LB369

Ere aan God (JG13)(Kerslied)

JG13 / JG13a

Ere aan God

LB367

Ere aan Jesus

JR6

Erkentlik deur die dae

LB521

Everybody ought to know

CC730

F

Father God I wonder

CC741

Father I adore You (3 verse Eng)

CC740e

Father I adore You (3 verse Eng, 3 verse Afr)

CC740

Father I place into Your hands

cc716

Father I place into Your hands (met klankbaan)

cc716s

Filippense 4

CC742

Fill your hearts with joy and joy

CC743

G

Gaan dan heen

CC762 / cc762a

Gaan na al die nasies

JR50

Gebed (Koos du Plessis)

GG02

Gee ons ware vrede, in ons hart (Taize)

LB181

Gees van God wat in my woon

LB442

Gees van God, o Gees van lewe

LB438

Gelukkig is die mens

LB494

Genade, onbeskryflik groot

JR38

Genade, onbeskryflik groot

LB510

Genade, onbeskryflik groot

LB510b

Genade, onbeskryflik groot (FLAM 38)

f38

Genade, so oneindig groot

v79

Geseënd Wie Goddelose Raad  (Psalm 1)

v06

Getuig, getuig

CC752

Getuig, getuig (groter font)

CC752m

Give thanks

CC753

Go, tell it on the mountains

CC626

God bly met u, waar u ook mag gaan

LB269

God, enkel lig, voor u gesig

LB238

God het gese: "Ek is die Here..." (Suid‑Afrika)

LB249

God het n plan

CC751 / plan

God hou van kindertjies

CC754

"God is liefde!" juig ons harte

LB334

God is hier teenwoordig

LB159

God is hier teenwoordig (bewegende agtergrond)

LB159a

God is so goed (3 verse)

CC759 / cc759a

God is so goed (3 verse)

KSL13

God is so goed (4 verse)

KSL13a

God is so goed (1 vers)

CC759

God is so goed (5 verse - Afr, Eng, Japanees, Nederlands, Zulu)

CC759as

God is my lied

LB198

God of the heavens (Eng van God van my hart)

CC756e

God roep ons om met woord en daad

LB524

God se liefde, so oneindig

LB332

God, seën Afrika (Annalize Wiid se vertaling van Christ Enough cc816e)

cc816

God van my hart

CC756

God van my hart (met klankbaan)

CC756s

God van Israel

CC755

God van yster en beton (gewysig)

JR46

Goddelike liefdebande

LB523

Gods dade is volmaak en goed

LB500

Gods wet vra al ons liefde (Suid‑Afrika)

LB250

Gods wet vra al ons liefde & Die som van Gods gebooie

LB250a

Groot is Hy (FLAM 04)

f4

Groot is die Heer (Taize/Kanon)

LB333

Groot is U trou o Heer

v71

Grote God aan U die eer (Liedboek 190)

LB190

Grote God aan U die eer (Liedboek 190 & 191)

LB190a

Grote God, u skepperhand

LB192

Grote God, u skepperhand

LB192a

Grote God, u skepperhand

LB192aa

Grote God, aan U die eer

LB190

Grote God, aan U die eer

LB190a

Grote God, aan U die eer

LB190b

Grote God, ons bring U eer

LB191 / LB191b

H

Halleluja! (6x)

LB218

Halleluja! (Suid‑Afrika)

LB228

Halleluja (Vulpius)

LB189

Halleluja! (Zimbabwe)

LB206

Halleluja! Amen (Kanon)

LB204

Hallelu, Hallelu

f83

Halleluja! Heer, U is ons lewe

LB161

Halleluja in my hart

f33

Halleluja in my hart (met klankbaan van Retief Burger)

f33s

Halleluja, Jesus is alive

CC796

Halleluja, Jesus lewe

CC828

Halleluja! Ons loof U, Heer

LB449

Halleluja!  Prys die Heer

LB339

Halleluja, U is koning (1 vers)

JG15

Halleluja, U is koning (4 verse)

CC770

Halleluja, U is koning ( alternatiewe 4 verse)

CC770a

Halleluja, U is koning ( alternatiewe 5 verse - nagmaal)

CC770n

Halleluja! U is Koning

LB176

Halleluja fesseisoen (Kersfees)

cc677 / cc677a

Have Thine own way, Lord

LB528e

He is the King of kings (agtergrond 2)

CC797a

He is the King of kings (agtergrond 1)

CC797

Heel beste rede (FLAM 45)

CC771

Heer, ek het U lief

CC772

Heer, ek het U lief (met klankbaan)

CC772s

Heer ek wil U Naam verhoog (Lord I lift your name CC882)

CC882a

Heer, gee vandag ons dag se brood

LB568

Heer God, Almagtig (FLAM 11)

f11

Heer, hoe lank (FLAM 19)

f19

Heer Jesus, my Redder (FLAM 06)

f6

Heer Jesus, U was self 'n kind

LB538

Heer Jesus klein

LB375

Heer Jesus, kom

LB300

Heer, met my hele hart

LB209

Heer, ons kom pleit by U

LB237

Heer, ons bid vir hierdie egpaar

LB536

Heer, soms word ek ongeduldig

LB572

Heer U is my lewe (alternatief)

CC773a

Heer U is my lewe

CC773

Heer, U laat ons hier vergader

LB295

Heer, wees genadig (Respons)

LB243

Heer, wees ons genadig (Respons)

LB247

Hef op jul hoofde, vromes

LB586

Heil'ge Gees, U bou 'n tempel

LB435

Heil'ge Jesus, wat my lewe

LB271

Heiland, as in ootmoed stil

LB240

Heilig, heilig, heilig, Here

LB231

Heilig, heilig, heilig (Schubert)

LB171 / LB171a

Heilig, heilig, heilig (ARGENTINA)

LB170

Heilig, heilig, heilig (LB170)

LB170

Heilig, heilig, heilig is die Here God (JSB2 nr 18)

JG18

Heilig, heilig, heilig, Here, God van mag (SA)

LB174

Heilig, heilig, heilig (NICAEA)

LB169

Heilig, heilig, heilig (Kanon)

LB173

Heilig, heilig, heilig (Prince)

LB172

Heilig, heilig, heilig is die Here God (JSB1 nr 15)

JR15

Heilig, heilig, heilig (JSB2 nr 17)

JG17

Heilig, Heilig, heilig (JSB1 nr 17)

JR17

Heilige Jesus

LB168

Heilige Gees lei my

CC776 / cc766s

Helder skyn u lig vir die nasies

LB488

Helder skyn ons lig vir die nasies

JG19

Hemelse Vader, ons bring U eer

LB451

Hemelse Vader, U heers op u troon

LB507

Hemelvader (ek aanbid U) (ook f48)

cc723

Herder Heer

f182

Herders op die ope velde

LB364

Herders wakend by hul skape (Kerslied)

CC612

Here, ek sal U loof

JR5

Here, ek vergeet so gou (FLAM 07)

f7

Here, God almagtig

CC778

Here God van liefde (Suid‑Afrika)

LB286

Here, Hemelvader

LB452

Here, heilige Here

f353

Here, heilige Here (met klankbaan)

f353s

Here, hoe blymoedig

LB525

Here, hoeveel blye dae

LB571

Here I am to worship

CC827 / cc1079

Here Jesus, U skyn oor almal (FLAM 113)

f113

Here Jesus, ek is klein

LB543

Here Jesus, ek is klein

gs270

Here Jesus, ons is saam

LB157

Here Jesus ek is klein (Ges 270)

gs270

Here, ons sal U loof (Suid‑Afrika)

LB214

Here, ons sal U loof

JG21

Here, ontferm U oor ons (SA /Respons)

LB248

Here, ontferm U (Respdns)

LB242

Here, Redder, groot en magtig

LB280

Here, u skepping gee U eer

LB455

Heres my cup Lord

CC780

Herskep, o Gees, laat leef, o Gees

LB436

Hes the One

CC616 / cc616a

Het jy gehoor dat eenmaal

LB590

Hierdie heilige nag (kersfees)

JR54 / JR54a / JR54z (musiekgroep)

Hier by U / soos n hert

cc709

Hier by U / soos n hert (Onbeskaamd - herwin)

cc709s

Hier waar ons saam is

cc908

Hoe glansryk blink die Morester

LB372

Hoe groot is ons God

f202

Hoe heerlik is die Jesus‑naam!

LB264

Hoed my as ek my gaan neerle (Suid‑Afrika)

LB565

Holy, holy, holy

LB169e

Holy Spirit thou art welcome

CC782 / cc782a

Holy Trinity (Danie Botha)

CC896

Hooplied (Almal wat Jesus aanneem)

CC727

Hoor die blye eng'lelied

LB365

Hoor die blye tyding

LB352

Hoor, Heer, ons aandgebede

LB557

Hoor hoe die Seun van God

LB382

Hoor jy die Paasfeesklokke?

LB409

Hoor ons bid o Heer

LB278

Hoor ons bid, o Heer (Kombinasie van 278 & 279)

LB278a

Hoor ons gebed

cc679

Hoor ons sug, o Heer

LB279

Hosanna

CC783

Hosanna (alternatiewe woorde)

CC783alt

Hosanna (Hillsong)

CC739

Hou Christus self sy kerk in stand

LB477

Hou oor my vannag u hande (Suid‑Afrika)

LB566

Hou oor my vannag U hande

LB566

Hou oor my vannag U hande

LB566s

Hou oor my vannag U hande

SM21

How lovely on the mountains (1 vers)

CC785

How great thou art (slegs refrein)

CC786

How lovely on the mountains (5 verse vir paastyd)

CC785a

Huistoegaan-lied

v38

Humble yourself

CC787

Huwelikslied -melodie van O Heer my God (vir hulle)

CC636a

Huwelikslied - melodie van O Heer my God (vir ons)

CC636b

Hy gaan kom op die wolke

CC788

Hy hou die hele wêreld

CC681

Hy is Heer (FLAM120)

f120

Hy is Heer (JR53)

JR53

Hy laat die sterre skitter

CC790

Hy leef (Cathy Viljoen)

cc892

Hy leef (Cathy Viljoen)

cc892s

Hy leef , Hy leef (met klankbaan)

CC789s

Hy leef , Hy leef

CC789

Hy wat glo, word nie beskaam nie

LB498

Hy's die ene wat ek liefhet (FLAM 105)

f105 / CC791

Hys Jahwe

CC792

I

I have decided

CC805

I keep falling in love with Him

CC808

I lift my hands

CC801

I live

CC820

I love You Lord

CC804 / cc804m

I love this family

CC817

I offer me

CC803

I stand amazed (5 verse)

CC819

I stand amazed (beurtsang)

CC819b

I surrender

CC810 / cc810m

I surrender (hardloop agtergrond)

CC810a

I want to praise You Lord

CC802

I want God's way

CC800

I will enter His gates

CC807

I will follow Him (Chris Tomlin)

cc706

I will follow Him (Chris Tomlin)(met klankbaan)

cc706s

I will sing to the glory of the King

cc738

I will sing to the glory of the King (met klankbaan)

cc738s

I worship You, almighty God

CC822

Im gonna live

CC809

Im so glad I belong to Jesus

CC818

Ive got joy like a fountain

CC811

In alles wat ek doen

cc1621

In die hart van God die Vader (FLAM)

f165

In die hart van God die Vader (gewysigde woorde)

f165a

In die hart van God die Vader (met klankbaan van Skuilkrans)

f165as

In die hemel is die Heer

CC812

In die hemel is die Heer (FLAM 21)

f21

In die nag by hulle weiding

LB363

In die stad van koning Dawid

LB350

In moments like these

CC813

In my wandel (FLAM 49)

CC814

In Sy Naam (FLAM 50)

f50

In U is vreugde

LB492

Inkoms en uitgang (Kanon)

LB317

Inkoms en uitgang (Kanon)

LB160

Is die toekoms blink of duister

SM23

Is dit, is di't my Koning

LB389

It is a good thing

CC815

J

Ja, ek weet (Jesus roep verlore sondaars)

cc657

Ja, Jesus het verrys!

LB410

Jabulani

CC830

Jesus, alles gee ek U (FLAM 10)

f10

Jesus bring vreugde

SM25

Jesus, bron van al my vreugde

LB167

Jesus Christus lewe

LB412

Jesus Christus, Heiland, Heer

LB378

Jesus Christus, Lam van God

LB379

Jesus, dit wat U moes ly

LB386

Jesus gee krag

CC834

Jesus, groot bo almal

LB177

Jesus, groot bo almal (2 verse

JR16

Jesus, groot bo almal (1 vers)

JR23

Jesus, groot bo almal & Here, ons sal U loof (keurspel)

cc721

Jesus, groot bo almal & Here, ons sal U loof (keurspel)(Onbeskaamd)

cc721

Jesus het die kinders lief (KSL77)

CC838

Jesus het die dood deurbreek

LB416

Jesus is die Heer (FLAM14)

f14

Jesus hou my by die kruis

hl81

Jesus is die Heer (Keer op keer)

f14

Jesus is die Heer (Keer op keer)(met klankbaan)

f14s

Jesus is so lief vir my

CC839

Jesus is gebore (Kerslied)

 

CC846

 

Jesus is gebore (Kerslied)(beurtsang)

CC846z

Jesus kom na Jerusalem toe

LB545

Jesus, Lam gelei ter slagting

LB380

Jesus leef, en ons met Horn!

LB415

Jesus loves me this I know

CC832

Jesus min my salig lot

HL437 / HL437b

Jesus, Name above all names

CC840

Jesus neem ons kleine kinders

LB293

Jesus neem die sondaars aan!

LB493

Jesus nooi die kindertjies (Suid‑Afrika)

LB551

Jesus o dink aan my

JG36

Jesus, o dink aan my (Taize)

LB384

Jesus, ons eer U

LB417

Jesus, ons eer U

SM27

Jesus, ons loof U!

LB542

Jesus, remember me

CC837

Jesus roep die kindertjies

LB294 / LB294aa

Jesus roep my vir n sonstraal

f108

Jesus roep verlore sondaars (Ja, ek weet)

cc657

Jesus, Rots vir my geslaan

LB239b

Jesus, Rots, my hoop vir ewig

LB503

Jesus, Rots vir my geslaan (Engelse weergawe by LB239e)

LB239

Jesus, U gaan voor

LB505

Jesus, U die lewe

LB496

Jesus, U verbly my

LB495

Jesus, U is my verblyding

LB296

Jesus wat my liefhet, Heer

LB578

Jesus, Wees My, Sondaar, Genadig (Tollenaarsgebed)

v10

Jesus, what a wonder You are

CC842

Jesus, Heer, op wie ons hoop

LB289

Jubel, o nasies

JG26

Jesus my oë is op U

 

Joy to the world

CC638

Joy to the world (beurtsang)

CC638b

Jubel o Nasies (Wilgespruit)

CC843

Juig al wat leef

CC836

Juig al wat leef / Loof heel die skepping loof die Heer

CC710

Juig al wat leef / Loof heel die skepping loof die Heer (klankbaan - Onbeskaamd)

CC710s

Juig, juig in Hom

SM28

Juig, juig in Horn

LB400

Juig nou, aarde, hemel (Taize/Kanon)

LB226

Juig, verlostes, juig en sing

LB414

K

'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag

LB491

Keer terug en kom na My

LB482

Ken Hom in al jou weë

JR34

Kersfees is n vreugdefees (kersfees)

CC858

Kersfees is n vreugdefees (kersfees)

CC858s

Kersfees regoor die wêreld (kersfees)

CC615

Kersfeestyd (Kerslied)

CC645

Kind van die Woord

gg01

Kleipotte (Ons is gewone mense)

 CC939

Kom, alle getroues (slegs koortjie)

LB345k

Kom alle volke (Kanon)

LB185

Kom, alle getroues

LB345

Kom, alle getroues

LB345a

Kom, alle getroues

LB345a

Kom alle getroues (beurtsang)

LB345z

Kom, almal, laat jul stem verrys!

LB411

Kom buig daar in aanbidding

CC859

Kom, dank nou almal God

LB188b

Kom, dank nou almal God

LB188

Kom en loof die Heer

CC856

Kom, Heil'ge Gees

LB166

Kom in my hart

CC860 / komin

Kom in my hart & Ek maak nou my hart oop

CC860a

Kom Juig Oor God, Sing Almal Saam (Psalm 66)

V02

Kom, kinders, besing met 'n vrolike stem

LB349

Kom, koningseuns en ‑dogters saam

LB413

Kom kyk! Kom kyk!

LB444

Kom laat ons almal vrolik

LB423

Kom, laat ons saam tot Jesus nader

LB504

Kom lofsing die Heer

LB472

Kom loof die Heer

CC851

Kom nou tesaam, laat ons vergader

LB154

Kom o Skeppergees (4 verse)

CC997

Kom o Skeppergees (Inl & een vers)

cc997aa

Kom ons loof die Jesuskind

LB340

Kom ons loof en dank nou die Heer (Flam 15)

f15

Kom ons loof en dank nou die Heer (Flam 15)

f15s

Kom prys Horn alle nasies (Taize)

LB224

Kom seen en beskerm ons nou

LB316

Kom sing n nuwe lied

CC852

Kom sing n nuwe lied (alternatief)

CC852a

Kom, Skepper‑Gees, kom gee u seen

LB433

Kom, Skepper‑Gees, besoek u kerk

LB430

Kom, Skepper‑Gees, deurdrenk u kerk

cc897

Kom, verwonder julle, mense

LB351

Kom, volk van God, verhef jul stem

LB213

Koning Seun

CC853

Koning van my hart

f51

Kumbaja my Lord

CC854

Kyk daar, kyk die Lam van God (Kanon)

LB398

Kyk, die goeie tyd is hier (Kanon)

LB347

Kyk die dag is nou verby (Kanon)

LB564

Kyk die Heer het opgestaan

LB425

Kyk hoedat die voëltjies vlieg

f115 / JR95

"Kyk, Hy kom!" Wag, laat ons luister

LB587

L

Laat almal weet (FLAM 52)

f52

Laat almal weet (FLAM 52)(saam klankbaan - wilgespruit)

f52s

Laat almal weet (FLAM 52)(saam klankbaan - flam 1

f52ss

Laat die fees begin

cc798

Laat die fees begin

cc798s

Laat, Heer, u seen op hul daal

LB268 / LB268b / LB268c

Laat, Heer, u seen op hul daal

Ps134

Laat, Heer, u vrede deur my vloei

LB284

Laat Heer U vrede

LB284

Laat, Heer, u seen op hul daal

LB268

Laat klink die boodskap nog 'n keer

LB256

Laat my met U verenig lewe

LB273

Laat ons jubel en juig

cc705

Laat ons mekaar waarlik liefhê

cc872a

Laat ons werk vir Jesus

CC870

Laat ons sing van ons Verlosser

LB219

Laat ons skyn vir Jesus (Haleluja-bundel)

CC871

Laat ons skyn vir Jesus (Flam weergawe)

F154

Laat ons, Heer, u dood verkondig

LB299

Leer my soos Henog met U wandel

LB274

Leer my u wil, Heer

LB528

Leer my U wil, Heer (Engelse weergawe by LB528e)

LB528 & LB528a

Leer ons U vertrou, o Here (Suid‑Afrika)

LB517

Leer ons om in eie oe

LB276

Lees jou Bybel bid elke dag (kinderlied)

cc642

Lei ons, Here, groot en magtig

LB281

Lei U ons, Lig

LB511

Lei U ons, Lig

SM30

Lees jou Bybel, bid elke dag (kinderlied)

CC642

Leeu van Juda

f143