Die blinde Christus – Christo Redentor
2020-04-06

Die blinde Christus – Christo Redentor

Ja, baie mense aanbid ‘n blinde en hartelose verlosser. Die verlosser waaraan die Bybel ons voorstel is nie so nie. Dink maar net terug aan daardie dag in Jersusalem toe hulle met mening ‘n vrou voor Jesus op die grond neergooi – gereeed om haar te stenig. Hulle hande was vol klippe en hulle jarte was vol aggressie. Sy het egbreuk gepleeg en sy moes sterf. Jesus het homself verneder en op die gond by haar gaan sit. Een vir een het die mand met die klippe weggeloop. Hy het vir haar gekyk en meer as ‘n egbreker raakgesien. Hy het ‘n vrou gesien wat soveel meer kan wees as wat sy is. Ek oordeel jou nie – gaan, en moenie verder hierdie sonde doen nie.

Topics: