Drink die beker…
2020-04-10

Drink die beker…

Die Bybel is ‘n tuinverhaal. Dit begin in die tuin van Eden, loop seer draai deur die tuin van Getsemane en eindig aan die einde van die Bybel weer in ‘n tuin. Die eerste en die laaste tuin was mooi. Die middelste tuin was verskriklik. Dit was hier in die middelste tuin, Getsemane, maar die diepste gesprekke tussen die Seun en die Vader sou plaasvind daardie Donderdagaand. Die beker met al die sonde en seer van die wêreld was gereed om gedrink te word. My en jou sonde en mislukking, ons eie seer en siekte, was ook in daardie beker…

Topics: