Hoofman oor een honderd…
2020-04-08

Hoofman oor een honderd…

Die kruisiging was tragiese gesig. Dit was eintlik verlate. Op ‘n afstand het die vroue gestaan en huil. Rondom die kruis was die soldate hard besig om dit te doen wat hulle elke dag doen. Hulle moes toesien dat die skuldiges gekruisig word en hulle moes keer dat iemand hulle kom help. Uit verveeldheid het hulle lootjies getrek oor klere en ander kosbare besittings van die gekruisigdes. Hulle het gelag en gesels en selfs gespot – niks anders as al die ander dae. Maar daar iets vreemds op hierdie dag. Iets was anders…

Topics: