Kolbe se verhaal
2020-04-07

Kolbe se verhaal

Daar is nie baie ooreenkomste tussen my en Gajowniczek nie: Ons praat twee verskillende tale, osn salueer twee verskillende vlae. Maar ons het iets in gemeen: iemand het ons plek gesterf. Paasfees herinner ons dat iemand in ons plek gesterf het. Ons lewe omdat iemand anders gesterf het. En daarom hou ons elke jaar paasfees, en dink ons terug aand daardie dag toe Jesus namens ons gesterf het, die onskuldige vir die skuldiges, die sondelose vir die sondaars. Mag jy hierdie paastyd, net soos Gajonczek, weer stilword en dankie sê vir die een wat in jou plek gesterf het… (Max Lucado)

Topics: