Oggenddiens 31 Oktober 2021 – Agt maniere van omgee
2021-10-31

Oggenddiens 31 Oktober 2021 – Agt maniere van omgee

Prediker:
Passage: Gal 5:13 & 1 Tess 5:11
Kategorie:

Ons nooi jou graag na die aanlyn-diens op Soundcloud met die tema “Agt maniere om uit te reik”. Ons wil omgee en uitreik, maar hoe doen ‘n mens dit? Ons kyk na 8 maniere waarop ons ‘n verskil in ander mense se lewens kan maak…

Topics: , ,