Opstanding, dood en wederkoms
2020-04-12

Opstanding, dood en wederkoms

Ons het die voorreg om ons Koning te sien en te beleef, en nie ’n lyk nie. Jesus het 2000 jaar gelede op die aarde as mens deurgebring. Maar vandag hoef ons nie by ’n mummie of ’n doodskis stil te staan nie. Ons kan die opgestane Jesus beleef! Die graf van Jesus is leeg. (Hennie Stander)

Topics: