Stil Saterdag – Johannes en die kruis
2020-04-10

Stil Saterdag – Johannes en die kruis

Die Saterdag na die kruisiging was waarskynlik een van die stilste dae in die geskiedenis. Ons noem dit vandag steeds stil Saterdag.  Jesus was dood. Drie jaar se geloof en hoop en drome was aan skerwe. Al wat oorgebly het was drie verlate kruise op ‘n koppie buite die stad.  Kan jy dink hoe dit moet voel as Jesus dood is? As God nie daar is nie? As jy Hom gesien sterf het en gesien het hoe Hy begrawe word? Plaas jouself vir ‘n oomblik in Johannes, die geliefde dissipel se skoene…

Topics: