Ons nooi jou graag na die aanlyn-diens op Soundcloud met die tema “Onverstaanbaar”. Max Lucado skryf: "God se oordeel het my nog nooit verbaas nie, maar Sy genade verstom my…
Johannes beskryf Jesus se geboorte en menswording anders as die ander Evangelies. Hy vertel nie die verhaal nie maar vertel van die LOGOS en die LIG....
Ons nooi jou graag na die aanlyn-diens op Soundcloud met die tema “Agt maniere om uit te reik”. Ons wil omgee en uitreik, maar hoe doen 'n mens dit? Ons…
Die Spreuke-skrywer sê dat jy jou hart mooi moet oppas. Dit gaan oor meer as net jou hart - dis jou totale binneste. Pas dit mooier op as enigiets anders...…