“Kyk mooi.” Mense vra "waar is God?". Hulle soek die Here in 'n ander kerk of soms in 'n ander geloof. Maar waar is God? Dalk nader as wat jy gedink het. Jakob het die Here in die veld by Bet-el ontmoet; Elia onder 'n besembos; Paulus op die Damaskuspad. Kyk mooi, en jy sal Hom sien...
Ons almal beleef soms situasies wat te groot en te moeilik lyk vir ons - koning Josafat het ook. Sulke situasies maak ons bang en angstig. Josafat se verhaal het…

‘n Mooi erfenis

2021-09-26
’n Mooi erfenis. Erfenisdag - ons dink aan wat ons ontvang het. Ons het 'n stoflike erfenis, 'n kulturele erfenis maar oor 'n geestelike erfenis. Dit loop deur die Ou…

ONS en HULLE (2)

2021-09-12
Ons deel mense graag in twee groepe: ONS en HULLE. In elke situasie is daar 'n ONS en 'n HULLE. Die Bybel het verbasend baie te sê oor die HULLE…