“Kyk mooi.” Mense vra "waar is God?". Hulle soek die Here in 'n ander kerk of soms in 'n ander geloof. Maar waar is God? Dalk nader as wat jy gedink het. Jakob het die Here in die veld by Bet-el ontmoet; Elia onder 'n besembos; Paulus op die Damaskuspad. Kyk mooi, en jy sal Hom sien...