Ons het die voorreg om ons Koning te sien en te beleef, en nie ’n lyk nie. Jesus het 2000 jaar gelede op die aarde as mens deurgebring. Maar vandag…
Die Bybel is ‘n tuinverhaal. Dit begin in die tuin van Eden, loop seer draai deur die tuin van Getsemane en eindig aan die einde van die Bybel weer in…
Die Saterdag na die kruisiging was waarskynlik een van die stilste dae in die geskiedenis. Ons noem dit vandag steeds stil Saterdag. Jesus was dood. Drie jaar se geloof en…
Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een regs en die ander een links van Hom. (Mat 27:38, Mark 15:27)
Die kruisiging was tragiese gesig. Dit was eintlik verlate. Op ‘n afstand het die vroue gestaan en huil. Rondom die kruis was die soldate hard besig om dit te doen…