Voltooi asb die proforma en handig in by die kerkkantoor waar nodig

DOOP

 
Doopaansoek (deel1 / deel2 / deel3) Voltooi asb deel 1,2 en 3 en handig in by die kerkkantoor
Doopformulier (laai af) Laai die doopformulier af en werk dit deeglik deur
   

NUWE INTREKKERS

 
Nuwe intrekkervorm (laai af) Voltooi asb deel die vorm en handig in by die kerkkantoor
   

DANKOFFERS

 
Debietordervorm (laai af)  Voltooi asb deel die vorm en handig in by die kerkkantoor
   

HUWELIK

 
Huweliksaansoekvorm (laai af)  (nuwe aansoekvorm – lidmate van Suiderkruis)  Lidmate van Suid wat in die huwelik wil tree moet hierdie vorm voltooi en by die kerkkantoor inhandig.
Huweliksaansoekvorm (laai af)  (Info vir nuwe huweliks register DHA-30 – alle gemeentes) Vorm gebasseer op nuwe huweliksregister. Ruimte vir addisionele inligting is bygevoeg asook ‘n lys van dokumente wat ingehandig moet word.